MTC opgradeer, daar sal moontlik onderbrekings weesNovember 4, 2021

MTC het aangekondig dat hy besig is om verskeie stelsels op te gradeer. Dit het vandag begin en sal tot 7 November duur. Daar kan moontlik onderbrekings wees. Volgens John Ekongo, een van MTC se kommunikasie beamptes, sal die opgradering beter dienslewering verseker maar van die dienste sal beperk wees. Hy verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *