MTC begroot N$3,2m vir klaskamers

MTC het deur sy Landelike Skole-projek sy verbintenisplan van 3,2 miljoen Namibiese dollar aangekondig om klaskamers in drie streke te bou, naamlik Zambezi, Ohangwena en Hardap, vanjaar. Tot op hede het die projek ‘n belegging van 5 miljoen dollar gemaak wat vyf skole bevoordeel het. Die MTC Landelike Skole-projek is in 2020 van stapel gestuur en word gedryf om die leeromgewing vir leerders te verbeter deur klaskamers te bou en of op te knap. John Ekongo, MTC se kommunikasie bestuurder het meer.