Motsoaledi sê sy ministerie ondersteun toerisme ten volle
Die Suid-Afrikaanse minister van Binnelandse Sake, Aaron Motsoaledi, sê die departement vernietig nie die Suid-Afrikaanse toerismesektor nie. Die minister sê die departement word beskuldig dat hy toeriste uit die land wegjaag, maar hy dit met die minister van Toerisme, Patricia de Lille te bespreek: