MotoGP: Spanje se Martin vat hom

Jorge Martin van Spanje het sy kampioenskapvoorsprong vergroot deur die Indonesiese Moto Grand Prix te wen. Dit was sy derde oorwinning van die seisoen. Prima Pramac Racing was tweede voor sy mede-Spanjaard, Pedro Acosta, en sy mededinger Francesco Bagnaia was derde. Suid-Afrika se Brad Binder het agtste geëindig vir KTM. Martin het 25 punte verdien met sy aanslag en sy voordeel oor Bagnaia tot 21 uitgebrei. Hy sê dit was ‘n taai wedren: