Moti-broers is veilig tuisNovember 11, 2021

Die Suid-Afrikaanse polisie het bevestig die vier Moti-broers is ongedeerd gevind en gisteraand weer met hulle gesin herenig. ‘n Polisiewoordvoerder, Vish Naidoo, sê hulle verkeer in goeie gesondheid. Die broers was op 20 Oktober in Polokwane op pad skool toe, toe gewapende aanvallers hulle ontvoer het. Naidoo het die besonderhede:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *