Moeilike salarisonderhandelings lê in SA voor

Die Bedingingsraad vir Metaal- en Ingenieursbedrywe in die buurland verwag vanjaar moeilike salaris-onderhandelings weens ekonomiese uitdagings in die sektor. Die voor-onderhandelings-konferensie in Kemptonpark, Gauteng, was toonaangewend vir die komende besprekings. Arbeidsverteenwoordigers bepleit meestal dat die huidige ooreenkoms met nog ‘n jaar verleng moet word. Lucio Trentini van die Staal- en Ingenieursbedryfs-federasie van Suider-Afrika hoop op positiewe uitkomste in die komende onderhandelings ten einde stakings te voorkom: