Mobiele kuberaanvalle in Afrika neem toeOctober 17, 2021

Die wêreldwye kuberveiligheidsmaatskappy, Kaspersky, het gewaarsku teen toenemende aanvalle op mobiele kuberaanvalle in Afrika die afgelope ses maande. Uit die meer as 206-duisend aanvalle wat deur Kaspersky-oplossings geblokkeer is, kom meer as 30-duisend saam uit Nigerië, Kenia en Suid-Afrika. Die drie mees algemene aanvalle wat Kaspersky in Suid-Afrika gesien het, is trojane, trojan-proxy; en Trojaanse aflaaiers.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *