Mkhwebane eis dat voorsitter Dyantyi onttrek

Die geskorste Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane sê haar prokureurs gaan nog ‘n dringende aansoek teen die voorsitter van die Artikel 194-komitee, Richard Dyantyi, indien waarin sy eis dat hy onttrek. Sy beskuldig Dyantyi, die ANC-parlementslid Pemmy Majodina en wyle Tina Joemat-Pettersson van omkopery, afpersing en korrupsie. Mkhwebane sê die hele ampsklagproses is onregmatig omdat Dyantyi steeds betrokke is: