Misdaadvlkke in Noordwes wek kommer
Die DA in Rustenburg, Noordwes, is bekommerd oor die toenemende misdaadkoers wat inwoners se veiligheid in gedrang bring. Die DA-raadslid Tanya Rothman skryf dit toe aan die ineenstorting van bestuur en die wanfunksionering van die munisipaliteit se Direktoraat vir Openbare Veiligheid. Sy vra ook dringende ingryping in die direktoraat om sekerheidskwessies uit die weg te ruim: