Misdaad met beter aangespreek word – Lesufi
Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, sê die misdaadsituasie in die land vereis noodoptrede en die nodige hulpbronne daarvoor. Die premier het die familie van die vyfjarige Ditebogo Junior Phalane besoek wat verlede week Vrydag buite sy ouerhuis in Soshanguve doodgeskiet is. Lesufi sê moderne tegnologie, stelsels en innovasie is nodig om misdaadbekamping uitvoerbaar te maak: