Ministers moet aanspreeklik gehou word as wette oortree word
Reaksie word ontvang op die bevindings van die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing dat ten spyte van die Wet op Openbare Verkryging wat van regeringskantore vereis om hul jaarplanne in te dien en te publiseer, moet verskeie entiteite nog hul verkrygingsplanne indien. Dit terwyl die huidige boekjaar al vier maande oud is. Hulle sluit in die ministeries van Binnelandse Sake, Internasionale Betrekkinge en Verdediging. Politieke ontleder dr. Marius Kudumo het sy mening so gelig.
Kudumo sê aanspreeklikheid berus by die ministers.