Ministerie neem plaas internet-landskap in die kollig

Die inligtingsministerie, in vennootskap met die Internetvereniging van Namibië en Unesco, het onlangs ‘n belangrike raadplegende vergadering in Windhoek belê. Die fokus van hierdie byeenkoms was die Namibië-nasionale-internet- omvattendheids-aanwyser-raamwerk. Die ministerie se woordvoerder, Shoki Kandjimi, sê die raamwerk is ontwerp om te dien as ‘n omvattende hulpmiddel vir die evaluasie van ‘n land se internet-landskap. Dit bied waardevolle insigte en aanbevelings om uitdagings aan te pak en munt te slaan uit geleenthede op die gebied van die internet: