Ministerie antwoord op New Era redakteur se skorsing

Die skorsing van New Era se besturende redakteur, Jonathan Beukes, maak nog steeds opslae. Die inlingtingsministerie sê hy het talle navrae ontvang hieroor en wil graag duidelikheid gee oor sy standpunte rakende die aangeleentheid. Intussen het die Namibiese vakbond vir mediawerkers Beukes se skorsing veroordeel en sê dit wek ernstige kommer oor persvryheid, joernalistieke onafhanklikheid en die beskerming van joernaliste se regte in Namibië. Dr. Elizabeth Kamutuezu, die ministerie se waarnemende uitvoerende direkteur, stel hul standpunt: