Minimumloon en landbou: GRN skiet homself in die voet
Na die publikasie van die Nasionale Minimumloon in die Staatskoerant kry Kosmos 94.1 Nuus steeds reaksie daaroor. Die landbousektor is baie bekommerd daaroor en versoek kwytskelding daarvan. Vergaderings sal binnekort gehou word. Kosmos 94.1 Nuus het met plaaslike landbounavorser Wallie Roux gepraat wat sê die regering sal hulle self in die voet skiet met die besluit.