Miljarde aan maatskaplike ondersteuningApril 15, 2021
Die maatskaplike ondersteuningsnetwerk van die Swapo-regering brei jaarliks uit en volgens President Hage Geingob, is dat 6 miljard Namibiese doller bestee in die vorige finansiële jaar op toelaes en voedingskemas. Die skoolvoedingsprogam voorsien ‘n maaltyd aan meer as helfte van Namibië se skoolgaande kinders en sal uitgebrei word…
En, ‘n Geingob het melding gemaak van die skepping van ‘n Universele Basiese Inkomstetoelaag.