Mike Pence hou Town Hall in Iowa

Die voormalige Amerikaanse visepresident Mike Pence het ‘n Town Hall met CNN se Dana Bash in Iowa gehou. Hy het reeds sy veldtog vir Republikeinse presidensiële kandidaat van stapel gestuur. Talle kwessies het onder bespreking gekom, so ook chemiese behandeling vir mense onder 18 wat geslag aanpas. Hy het sy standpunt in die verband so aan Bash verwoord.