Migrasie-syfers na Brittanje moet volhoubaar word

Onwettige migrasie na die Verenigde Koninkryk bly in die nuus. Die land se grensbeheer instellings moet nog syfers bekend maak maar, daar word beaam dat die getalle afgeneem het. Die land se handelsminister Kemi Badenoch sê dit is uiters belangrik dat volhoubare syfers aangeteken word.