Migrante sal op vragskip in Brittanje gehuisves word

Die Britse regering gaan voort met sy planne om migrante te huisves op ‘n reuse-vragskip wat omskep is vir seevarende personeel. Die minister van paaie en vervoer, Richard Holden bevestig dat die plan so vinnig as moontlik in werking moet tree sodat die regering beheer oor die land se grense kan kry.