Middelman raak nie gesondheid se tenderkostes nie

Die middelman in tenders bly uitdagend. Namibië vervaardig nie veel nie en die ministeries gee tenders uit aan plaaslike maatskappye wat dan op hulle beurt goedere bekom. Dit stoot volgens talle menings die pryse op maar, die woordvoerder van die gesondheidsministerie, wat baie deurloop onder die tipe aantyging, sê dit is net duurder as dit nie onder kontrak is nie. Walters Kamaya verduidelik.