Mense sterf van honger in Oekraïnse stede

Die Amerikaanse adjunkminister van verdediging Wendy Sherman sê een van die wêreld se grootste humanitêre krisisse ontvou in die Oekraïne en landsburgers wat steeds in die land is, begin van honger sterf.