Leon Schuster se 100-jarige ma sterf

Die Suid-Afrikaanse komediant en rolprentmaker, leon Schuster was aan sy ma se sy, Jessica, se sy toe sy haar laaste asem in die ouderdom van 100 uitgeblaas het. Schuster sê sy ma se gesondheid het in die week voor haar dood agteruitgegaan en haar organe het een vir een ingegee. Jessica is by haar woonstel in Bloemfontein in die Westerbloem-aftreeoord in Bloemfontein in die Vrystaat oorlede.