Meer oor November se inflasiesyferDecember 15, 2021

Meer inligting is bekend oor die inflasiesyfers wat vanoggend deur die Namibiese Statistieke Agentskap vir November bekend gemaak is. Inflasie is op na 4,1 persent teenoor 2,2 persent wat in November 2020 gemeet is. Daar is verskeie faktore wat die syfer aanvuur en Theo Klein van Simonis Storm in die hoofstad het meer, ook oor die skerpste stygings wat aangeteken is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *