Meer oor moontlike regsgeding as Eskom nie teen Vrydag sê nie

Politici en verskeie regsfirmas in Suid-Afrika beplan om regstappe teen Eskom en die regering te neem vir wat hulle noem ‘n verbreking van verpligting om elektrisiteit te verskaf. Die buurland is tans op fase vier en vyf kragonderbrekings. Siphile Buthelezi, ’n verteenwoordiger van die Buthelezi Vilakazi-firma, wat een van die betrokke regsfirmas is, sê Eskom het tot die einde van die week om te reageer op die brief waarin ’n beroep op die beëindiging van beurtkrag gevra word: