Meer besonderhede oor Hamas-aanval op 7 Oktober

Owerhede in Israel sê die aanval deur Hamas op 7 Oktober was uiters gewelddadig en het veral verkragting van vroue ingesluit. Ongeveer 1 200 mense is in die aanval, wat kommentators sê die regering van geweet het maar nie ernstig opgeneem het nie, dood. Die land se polisie se hoof superintendent, Yael Richert het besonderhede bekend gemaak.