Meer as helfte van SA se matrieks ontvang maatskaplike toelae

Die buurland se minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Lindiwe Zulu het al die graad 12-leerders wat maatskaplike toelae en dienste ontvang en die 2023 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen geslaag het, gelukgewens. Van die 897 775 leerders wat die eksamen afgelê het, was 543 786 ontvangers van maatskaplike toelae. Die woordvoerder van die departement, Lumka Oliphant, sê 62 van hulle is onder die toppresteerders in verskillende kategorieë: