Meer as 30 000 skoolaansoeke reeds in die Kaap ingedien

Die Wes-Kaapse LUR vir Onderwys, David Maynier, sê die departement het nou 32 592 aansoeke vir die 2024-skooljaar ontvang. Hy sê party ouers doen by meer een skool aansoek vir hulle kinders, daarom staan die getal aansoeke wat skole in die eerste drie dae van venstertyd ontvang het op 100 980. Maynier sê die aanlyn stelsel werk goed en net ‘n klein aantal ouers ondervind geringe tegniese probleme: