Meer as 2 000 korrupsiesake by Eskom sedert April ’22July 17, 2023
Eskom het onthul 2 147 gevalle van korrupsie is sedert April verlede jaar tot nou aangemeld met 1 558 wat nog ondersoek word. Die buurland se lynminister, Kgosientsho Ramokgopa, sê 126 mense is in hegtenis geneem, terwyl die polisie en Eskom-beamptes meer as 15 000 besoeke aan skrootmetaal-handelaars afgelê het. Hy sê die doel is om te verseker die handelaars is behoorlik geregistreer om in skrootmetaal te handel, en om onwettige handel te voorkom wat diefstal aanvuur en die kraginfrastruktuur beskadig: