Medisyne-tender weer/steeds op ys

Die tender vir die toekenning van medisyne is tans op ys na die hoërhof de toekenning aan Cospharm van die hand gewys het maar nie die oorspronklike toekenning afgedwing het nie. Die tender, ter waarde van 1,4 miljard Namibiese dollar, het 1,3 miljard dollar se toekenning aan Cospharm gegee maar die meerderheidsaandeelhouer was ‘n peuter en daarom is dit deur Africure van die kondoom-sakeman Shapwa Kanyama die hof genader het. In die tussentyd kan die farmaseutiese produkte nie aan die gesondheidsministerie gelewer word nie.