Media geloof, en groot gespottery met Trump en Fox by VSA-dinee

Die gewilde Amerikaanse korrespondente-dinee is Sondagaand gehou. Die geleentheid word normaalweg deur die Amerikaanse president gehou om met die media bymekaar te kom maar dit is die eerste keer in ses jaar dat ‘n president die byeenkoms bywoon. President Joe Biden het vrye media geloof vir hul werk…

Maar, Trevor Noah was ook daar en daar is gekgeskeer …

En Donald Trump het ook deurgeloop…