Meatco probeer Chinese invoerverbod verifieerNovember 4, 2021

Meatco sê hy stel ondersoek in na berigte dat daar ’n verbod op die invoer van Namibiese beesvleis na China ingestel na plaaslike owerhede ‘n handvol gevalle van aansteeklike bees pleuropneumonie in verskeie nedersettings in die Omusati-streek bevestig het. Meatco se woordvoerder, Rosa Hamukuaja-Thobias sê hulle probeer verifieer of die berigte korrek is.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *