Meatco-hoof sê daar is geen rede tot kommer oor Rundu-werksgeleenthede nie

Boere-unies in die twee Kavango-streke is ongelukkig met die Meatco-raad se besluit om sy filiaal, Meatco NCA, te ontbind nie. Thomas Nyambe, ondervoorsitter van die Kavango-Oos Boere-unie, sê die skuif ontneem boere in die noordelike kommunale gebiede. Meatco NCA is gestig om abattoirs in die noordelike streke te bestuur asook om veebemarking te bevorder. Die boere sê hulle het geen sê nou oor wie werk by die Rundu-abattoir kry nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Mwilima Mushokobanji, uitvoerende hoof van Meatco, gesels oor die boere se kommer.