McLeod-Katjirua maak melding van droogte, hervestiging in streeksrede

In haar streeksrede het die Khomas-goewerneur Laura McLeod-Katjirua melding gemaak van die droogte toestande wat talle boere in die streek raak. Sy het ook besonderhede oor aansoeke vir droogtehulp bekend gemaak.

Die hervestigingsprogram vorder ook uiters stadig met net twee uit 1 065 aansoeke wat verwerk is.