Mbumba laat wenkbroue lig met sake-“suksesse”
Die staatsrede word tradisioneel gebruik om die suksesse van die regering uit te lig maar, wenkbroue het gelig met aanmerkings deur president Nangolo Mbumba wat sê dat baie van die aanbevelings van die besigheidstaakmag reeds geïmplementeer is. Die verslag is reeds in 2022 aan president Hage Geingob oorhandig na die taakmag aangestel is. Die jongste beleggingswetsontwerp wat in November 2021 ter tafel gelê is en onmiddellik weer deur handelsminister Lucia Iipumbu onttrek is, is ook nog nie voltooi nie maar, Mbumba het dit so as suksesse uigeglig.
Nangolo Mbumba business task force