Massaregistrasie vir nasionale dokumente van stapel gestuur

Die ministerie van binnelandse sake het ‘n massaregistrasie vir nasionale dokument van stapel gestuur wat sal duur tot Julie vanjaar. Dit word landswyd uitgerol word as uiters belangrik geag omdat die dokumente nodig is vir toelae en meer. Die dokumente sluit in geboortesertifikate vir alle ouderdomme, identiteitsdokumente en duplikaat ID-kaarte. Woordvoerder Margaret Kalo…