Maskers bly belangrik – Schoub
‘n Viroloog van die Ministeriële Advieskomitee oor Covid-19-entstowwe in die buurland, professor Barry Schoub, sê dit is baie belangrik dat mense steeds maskers dra. Dit volg nadat die gesondheidsminister, Joe Phaahla, aanpassings tot die gesondheidsregulasies gepubliseer het. Volgens dié regulasies moet mense steeds binnenshuis in openbare plekke en op openbare vervoermiddels ‘n masker dra. Schoub sê dit is om drie belangrike redes steeds noodsaaklik dat mense maskers dra: