Mashatile sê ANC sal wen
Die adjunkpresident van die ANC, Paul Mashatile sê ondanks negatiewe peilings, is hulle vol vertroue dat die ANC die komende verkiesing sal wen. Talle peilings toon die ANC se steun gaan waarskynlik in die algemene verkiesing van 29 Mei tot onder 50-persent daal, wat die deur oopmaak vir ‘n moontlike koalisieregering. Mashatile, het gister tydens ‘n verkiesingsveldtog in Noordwes gesê die ANC steur hom nie veel aan peilings nie, aangesien dit slegs spekulasie is: