Masemola sê skrootmetaal-prosesse moet gesentraliseer word
Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê die insameling van skrootmetaal moet gesentraliseer word. Hy sê plaaslike owerhede moet met nuwe idees na vore kom om kabeldiefstal te beveg. Dis veral elektrisiteit en spoorlyne wat deur kabeldiefstal geraak word. Masemola sê ‘n streng beleid rondom die uitvoer van koper behoort ingestel te word: