Marén kry N$50 000 borg, uitleweringsverhoor op 26 Sept

Die omstrede prokureur wat met Fishrot verbind word, Marén de Klerk, is borg van 50 000 Namibiese dollar in die Paarl-landdroshof toegestaan. Sy uitleweringsverhoor is neergelê vir 26 September. Yanna Smith doen verslag.