Man U-oorwinning is belangrik 

Manchester United het teruggeveg ná Sondag se loesing in Liverpool in die Premierliga met ‘n 4-1 oor Real Betis op Old Trafford, in die eerste been van die Europese Liga se laaste 16-wedstryde. Doele deur Marcus Rashford, Antony, Bruno Fernandes en Wout Weghorst het United in ‘n sterk posisie geplaas om die laaste agt te haal wanneer die tweede been volgende week in Seville beslis word. Rashford sê die oorwinning was belangrik vir die span: