Man so dronk, hy steek homself per ongeluk dood
Die Namibiese polisie sê dat Hanyemba Gilion, 43 jaar oud, dood gebloei het by die Nandingwa nedersetting naby Nkurenkuru na hy geval het. Gilion het volgens die mag ‘n mes op hom gedra maar, hy was so dronk hy het herhaaldelik geval en so homself met die mes gesteek en doodgebloei. ‘n Nadoodse ondersoek is gelas.