Man pleeg selfmoord ná hy glo eksmeisie vermoor

Die Namibiese polisie se streeksbevelvoerder in die Khomas-streek, kommissaris Ismael Basson, het vandag die dood van ‘n swanger vrou bevestig. Na bewering is sy deur haar eks-kêrel by haar werk in Khomasdal in Windhoek vermoor, omdat sy swanger van ‘n ander man is. Die man het glo die vrou verskeie kere met ‘n mes gesteek, voordat hy homself om die lewe gebring het. Die vrou is na ‘n hospitaal gehaas waar sy later gesterf het. ‘n Woordvoerder van Nampol, Elifas Kuwinga …