Malema belowe huise, toilette

Die EFF-leier Julius Malema het die perseel waar die gebou in George ingeengestort het besoek. Malema se besoek val saam met sy verkiesingsveldtog in die Wes-Kaap. Hy het ondersteuners toegespreek in Stellenbosch, en hulle aangemoedig om die ANC uit te skop. Hy beloof om ‘n korrupsievrye regering daar te stel en dienste soos behuising, en toilette, te verskaf: