Maak so met jou wapens oor feestyd

Wapendiefstal en die onwettige besit van wapens kom landswyd al hoe meer voor. Die polisie vind ook gereeld wapens waarvan die reeksnommers verwyder is en wat in misdade gebruik word. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Theo Senekal, die voorsitter van die Gun Owners’ Association of Namibia, wat raad gee aan wapeneienaars oor wat hulle hierdie feestyd met hul wapens moet doen.