Maak seker jou kursus en instansie is geakkrediteer

Die Namibiese Kwalifikasie-owerheid maan weer voornemende studente om te verseker dat instansies waar hulle registreer, sowel as die kursusse waarvoor hulle registreer en betaal, geakkrediteer is. Lina Ndengu van die owerheid het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.