Maak die plase winsgewendApril 30, 2021

Die Namibiese Minister van Landbou Calle Schlettwein sê die bydrae wat landbou aan die Namibiese ekonomie maak het oor die laaste dekade gedaal van 4,6 persent tot 3,6 persent in 2019. Die sektor is die grootste verskaffer van werk, wat ook afneem. Volgens die Suid-Afrikaanse Landbou Ekonoom Dr Kobus Laubscher lê die oplossing dat plase meer winsgewend gemaak word. Hy verduidelik.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *