M-pokke gevalle neem toe, medikasie in SA bekom

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement het die eerste besending Tecovirimat ontvang om pasiënte te behandel wat weens M-pokke met ernstige gesondheidsprobleme sukkel. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê die proses is aan die gang om nog behandeling, wat entstof insluit, te kry indien dit nodig sou wees. Hy sê nog ses gevalle is deur ʼn laboratorium bevestig wat die totaal op 13 te staan bring: