Lusikisiki: Mchunu het kommer oor onwettige wapens

Die minister van Polisie Senzo Mchunu, het die massamoord in Lusikisiki in die Oos-Kaap veroordeel waarin 18 mense dood is. ‘n Twee-maande-oue baba het oorleef. Mchunu het bevestig die polisie ondersoek die motief en hy het sy kommer uitgespreek oor die voorkoms van onwettige vuurwapens in gemeenskappe: