LUR vir gesondheid sê maak boeke oop, bene toeJanuary 14, 2022

Limpopo se LUR vir gesondheid, Phophi Ramathuba, sê sy het niks sleg bedoel met haar opmerking teenoor vroulike leerders by die Gwenane Sekondêre Skool nie. Sy het gesê hulle moet hul boeke oop- en hulle bene toemaak. Die LUR het gesê die groot aantal tienerswangerskappe in die provinsie en in die land is kommerwekkend. Sy het bygevoeg haar doel was om die meisiekind te bemagtig.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *