Luister hierna, dis Biden vs Trump

Na aanleiding van vanaand se debat tussen president Joe Biden en sy voorganger Donald Trump, loop Amerikaanse media oor van die kwessies wat onder die loep sal kom. Een is natuurlik immigrasie. Hoor wat meen Biden daaroor…

En hoe sê Trump…

Die twee kan nie verder van mekaar verskil nie. Die debat is deur CNN gereël en behoort rondom drie-uur môreoggend, plaaslike tyd, af te skop.