Lüderitz speel gasheer vir Mej. Namibië

Mej. Namibië word op 20 Julie gekroon in ‘n glansgeleentheid wat op Lüderitz gehou sal word. Umbi Karuaihe-Upi die direkteur van die skoonheidskompetisie het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.